AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - MOEG MET MTN GESUKKEL | #206655

Mtn
MOEG MET MTN GESUKKEL

Goeie More: (REQ:2631987)

Die IMEI nommer is 352891055737403 ek het hulle gebel om uit te vind hoeveel dit my sou kos en hulle het net gese hulle kan dit nie reg maak nie want die een pennetjie was glo af en dat die foon se screen geblaas het (dis wat hulle vir my man gese het) en da is niks fout met die screen nie. Was by Westgate se tak waar ek die foon ingegee het en hulle het gese as ek assuransie op die foon gehad het kon hulle my gehelp het om hom om te ruil wat ek meen wat nie reg is nie ons betaal elke maand die bedrag wat ons moet hoekom moet ons ekstra assuransie uit haal.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Westgate

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google