AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Mr Price Home - Moes lank wag&was onvriendelik | #328842

Mr Price Home
Moes lank wag&was onvriendelik

Ek was op Saterdag 1 Feb 2014 in die winkel om 'n ottoman wat ek aanlyn gekoop het terug te neem, omdat dit was gedamage toe ons die pakkie ontvang, infact die 1st 1 so ook die 1 wat ek by die Paarl mall gekoop het is ook gedamage (ek het die foto's vir Emmeline Chetty aangestuur) Die cashier was baie vriendelik alhoewel sy nie die omruiling 100% kon doen nie, het sy van haar kollegas geroep om haar te help. Selfs die dame wat opad huis toe was het omgedraai om te help. Op dai stadium het hulle al die bestuurder gepage & bel om haar te help & die goed te authorise. Toe hy uiteindelik na meer as 15 min in die winkel kom, het 'n ander kollega klaar gehelp. ( ek het my order kontant betaal & die enigste opsie wat dit vir die cashier gegee het was voucher) ek het haar gese is fine & het gevra of ek met die online kan koop, syt gese sy dink so&wou by die bestuurder seker maak. Ekt gese nee dus fine ek sal as ek tyd het in die winkel gaan. Toe die bestuurder uiteindelik inkom was hy baie nors, nie eers gegroet of omverskoning gevra omdat hy so lank gevat het nie&wou toe weet hoekom die cashier 'n voucher gegee het & sy moes alles verduidelik. AS HY DAAR WAS SOU DIT NIE NODIG GEWEES HET NIE.

Date:

Company: Mr Price Home

Country: South Africa   City: Cape Gate

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google