AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Spar - Prys nie op die rak nie | #174868

Spar
Prys nie op die rak nie

Ek was saterdag, 3 aug om streeks 18:45 in spar waar ek paar goed wou koop. die prys wat met 'n pyl aandui na die produk wat ek gevat het was baie meer toe ek wil betaal, met die supervisor gepraat in Afrikaans. (sy het ook in Afrikaans gepraat) waar se gese het dat die prys wat na die boonste produk dui die prys is en wat is my probleem. ek het vir haar gese dat die prys verkeerd aangedui is en sy het net gese ek moet nie vir haar se hoe om haar werk te doen nie, Sy het 2 ander mans geroep om nader te kom waar hulle in 'n afrika taal gepraat het wat ek nie verstaan nie. sy het ook erken dat niks in die winkel op die regte pleke is nie en dat die prys deur die hele rak op verkeerde plekke is.

So ver my kennis strek as 'n klient met jou in 'n taal praat en jy verstaan dit nie dan vra jy of die klient in 'n ander taal kan praat. indien nie kry y iemand om die klient te help.

Dit gaan nie oor om die goed verniet te kry nie maar verseker nie vir die duurder prys nie. Sy kon net die fout erken het en dit maandag met die bestuurder of eienaar van die winkel op geneem het.

Date:

Company: Spar

Country: South Africa   City: Schweizer reneke

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google