AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Beares - Sitkamer bank | #31347

Beares
Sitkamer bank

Ons het n nuwe sitkamer stel gekoop by Beares in Hoedspruit, en ons het agter gekom die 3 sitplek bank is stukkend, Ons het die bestuurder laat weet toe word daar vir ons gese nee die bank was reg gewees toe ons hom uit die winkel gevat het, sy wil ons nie help nie ons het nog waarborg op die banke en versekering ons het al hoof kantoor al n paar keer gebel en dan belowe hulle ook om ons terug te bel en ons wag nou nog, ons is baie upset oor die saak ons betaal elke maand ons paaiment en hulle wil ons nie help nie, die banke is nie reg nie sy se die banke is reg..Asb kan julle ons net help ons is al moedeloos..

Date:

Company: Beares

Country: South Africa   City: Hoedspruit

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google