Goeie dag, ek het 'n sitkamer stel gekoop by Furniture City Centurion, dit was eers op rekening. Ek het in gebel om te s? die materiaal van my banke trek los. Ek het omtrent 6 weke gewag vir terug voering. Toe daar imand my uiteindelik terug bel het hulle ges? hulle sal die stel kom haal en dit reg maak. Intussen het ek my rekening tenvolle vereffen! Hulle het die banke kom haal en toe sommer 4ure na die tyd weer kom aflaai met die verskooning dat dit my honde is wat die banke beskadig het! ja ek het 2 jack russels maar hulle kan nie maak dat die velvet van die materiaal af weg trek nie! ek het al baklei maar kry geen resultaat van hulle kant af nie. Ek is baie teleurgestel!
0 comments