AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Mccarthy - Polo-POOR after sale service!!! | #55003

Mccarthy
Polo-POOR after sale service!!!

Ek het omtrent 2jr terug 'n Polo 1.4 by McCarthy Vw Middelburg gekoop. Terwyl ons gewag het het ek die
verkoops bestuurder gevra of die motor in 'n ongeluk was want die verf op die linkerkant agter was oor gesprei en sy antwoord was NEE.

Nadat ons alles geteken het oppad terug huistoe het ek agter gekom daar is fout met die ratte en het dadelik die verskoopspersoon laat weet. Hulle het ges? ek moet die kar inbring dat hulle kan kyk. Intussen het die aircon ook opgepak. So het ons die kar al verskeie kere op ons onkoste terug gevat vir herstel en is nog steeds nie reg nie.
Die agterste bande het afgeloop en is ook onder hulle aandag gebring, hul het gese niks is fout. Het kar Pta toe gevat dat hulle kan kyk en ons meegedeel dat die as gebuig is m.a.w die kar WAS in 'n ongeluk. McCarthy Middelburg wil nie die koste dra nie en bied ons 50 000 aan vir die kar... ons skuld nog plus minus R82 000.00. na verskeie emails s? hulle hulle soek 'n GOEDKOOP KAR want hulle gaan nie die verskil op hulle vat nie. Ons het al ons 3de stel nuwe bande op a.g.v die gebuigde as. die 'GOEDKOOP VOERTUIG" wat hul
vir ons aangebied het was R134 000.00 met baie? kilo's. BAIE TELEURGESTEL IN VW

Date:

Company: Mccarthy

Country: South Africa   City: Middleburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google