Checkers & Checkers Hypers
Higiene
Vandag, 14 Januarie 2014 was ek by Checkers, Boulevard Square in Brackenfell. Toe ek by die bakkery kom, was niemand in sig om te help by die toonbank nie. 5 minute later het n werknemer opgedaag nadat daar toe al n ry mense gestaan het. Crispy buns was pap, vliee orals oor en op die brode. Op ...