Hi! Ek het ook altyd al my skoene by Donna Claire gekoop. deesdae kry ek glad nie n grootte 10 skoen by julle nie, wat is fout? as iemand my dalk kan se waar ek dan nou size 10 skoene kan koop sal ek so bly wees. DonnA Claire wil ons nou nie meer help daarmee nie.
0 comments