Ek was so opgewonde oor my nuwe paar crocs wat ek Januarie gekoop het ek was skoon uit my vel uit.
Dis April en raai wat die skoene trek los, en let's face it die skoene is nie van die goedkoopste op die mark nie.
Ag nee man ek het beter verwag.
WAT NOU?
0 comments