AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Futuris Monitoring Services - ALARM WERK NIE MAAR DEBIET ORDER GAAN DADELIK AF | #313199

Futuris Monitoring Services
ALARM WERK NIE MAAR DEBIET ORDER GAAN DADELIK AF

Ons het nou al langer as 2 jaar ons alarm sisteem by Furutis Monitoring services in Meyerton. My alarm is permanent stukkend. Hul is die ENIGSTE mense wat nog ooit aan die stelsel gewerk het, laas jaar het 2 van hul tegnikuste aan ons alarm kom werk. toe werk die alarm vir 'n ruk en toe weer skielik is alles dood, Ons rapporteer dit na 3 weke skakel my man weer die kantoor die dame rapporteer dit weer na 3 dae kom 2 van hul tegnikuste by ons huis aan en lig ons in nadat hy die fout probeer kry het dat die alarm stelsel uitgebrand het omrede wie ookal voor hom aan dit gewerk het die drade verkeerd opgekoppel het. Nou stuur hul vir my 'n kwotasie vir die herstel of altans 'n nuwe bord ens. Ek het laasjaar R900.00 betaal vir hul mense om uit tekom en nou moet ek weer betaal. Ek betaal elke maand my premie maar kry GEEN DIENS NIE!!! HUL IS PATETIES... Die aandeelhouer s? ek moet vir hom MY jobkaarte gee wat wys wie aan my stelsel gewerk het. NOG NOOIT het een van hul tegnikuste vir my 'n jobkaart gegee nie en ook nie vrydag toe hul mense daar was nie... DIT IS DIE SWAKSTE DIENS WAT EK NOG IN MY LEWE BELEEF HET.

Date:

Company: Futuris Monitoring Services

Country: South Africa   City: MEYERTON

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google