AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Beares - Ek was nogsteeds vir enige hulp/ antwoorde | #315740

Beares
Ek was nogsteeds vir enige hulp/ antwoorde

Ek is moeg keelvol moedeloos omdat ek geen reaksie kry oor wat met my rekening aangaan nie. tussen my en African Bank het daar al harde woorde geloop omdat hul mense nie weet hoe word debitorders gedoen nie. ek het vir 'n jaar gesit met 'n sitkamerstel wat letterlik uit gemaak geval het voor dit omgeruil is naadat ek gedreig het om die gemors op Beares se stoep gaan neer gooi het. het 'n stel gevat wat R8000 meer is as die stel wat vervang moes word, gaan daar by AB 'n sot wat my debiet order gaan verander my adres te verander, na baie oproepe nogsteeds NIKS daar aan doen nie. die 15 Desember 2014 kry ek sms van my bank, debiet order is aangebied. rappoteer aan Beares customer care. wag nogsteeds. nou kry ek weer sms... moet sorg dat geld in rekening is AB het my debit order aangebied. wat de hel beteken EK KRY EERS DIE 25STE SALARIS... ASB HELP MY NET... AS VOORMALIGE PERSONEEL LID VAN BEARES IS EK SKAAM OM TE SE EK HET VIR DAAI DEURMEKAAR SPUL GEWERK...

Date:

Company: Beares

Country: South Africa   City: And African Bank

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google