Meer as drie weke gelede bestel ons 'n kantoor stoel by die maatskapy. Alvorens hulle die stoel kan bestel moet ons die volle bedrag betaal. So gedoen. Aflewering ongeveer 3 tot 4 dae. Twee weke later en baie oproeppe later word die stoel gelewe en is stukkend, Ons stuur hom dus terug. Ons versoek vriendelik ons geld terug. En dis waar die lee beloftes en on eerlikheid inkom!
E-mail:
Vrydag: Hi Michael
I will send copy eft still this afternoon. Sorry for the delay.
Have a nice day.
Regards
Maandag:
Hi Michael
Ek ignoreer jou nie maar ek het nog nie die eft ontvang om aan te stuur nie.
Ek sal persoonlik sorg dat jy dit kry vandag nog.
Donderdag:
Hi Michael
Ek ignoreer jou nie maar ek het nog nie die eft ontvang om aan te stuur nie.
Ek sal persoonlik sorg dat jy dit kry vandag nog.
Jammer
Nick
36 oproeppe verder en nog steeds geen stoel of geld terug nie. Die man sukkel geweldig om by sy word te hou om ons geld terug te betaal!!!
SWAK SWAK SWAK diens!
0 comments