AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Bride&co - Vinnig om jou geld te vat!!! | #238617

Bride&co
Vinnig om jou geld te vat!!!

Ek is BAIE ongelukkig. Ek praat al van die 25ste September af met Chevonne oor my troue wat gekanselleer is. Ek het haar gevra wat staan ek te doen met die geld wat al betaal is.

Die 26ste September het sy my gemail en gevra vir 'n bankstaat en ook genoem dat dit 7 werks dae neem & dat die R400 deposito nie terug betaal word. M.a.w. ek moet 'n totaal van R4'380.00 terug betaal word.

Vandag is dit die 22ste Oktober en ek het nog GEEN geld ontvang nie!!! Wat staan my te doen?!

Dit is uiters baie swak diens.

Date:

Company: Bride&co

Country: South Africa   City: Mitchell's Plain

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google