Office Furniture Projects
Uiterse swak diens en oneerlikheid
Meer as drie weke gelede bestel ons 'n kantoor stoel by die maatskapy. Alvorens hulle die stoel kan bestel moet ons die volle bedrag betaal. So gedoen. Aflewering ongeveer 3 tot 4 dae. Twee weke later en baie oproeppe later word die stoel gelewe en is stukkend, Ons stuur hom dus terug. Ons versoek ...