AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medihelp - Efund | #258497

Medihelp
Efund

Baie slegte mediese fonds nadat ek n maand trial was en n maand volle bedrag van R2170 betaal het besluit hulle om in n "meeting" te sit omdat my vrou swanger is na hulle meeting toe kanseleer hulle my medies en hulle se hulle betaal die geld terug voor die 10de November nadat hulle die 1ste Oktober al die geld uit my bank rekening geneem het ek worry nie oor hulle admin gelde nie ek soek net my geld terug ek werk hard vir dit wat ek verdien en nou moet n mediese skema nog skelm wees om nie die geld terug te betaal nie ek het dat my vrou hulle e mail vandag en raai wat geen terug voering. Bel hulle hou 20 min aanlyn en raai wat nogsteeds kan niemand help nie die een wat we'll geantwoord het se net as hulle nie die 10de betaal nie sal dit die 20ste wees nou wat moet n mens glo? SKELM verby!!! EK SOEK MY GELD TERUG!!!

Date:

Company: Medihelp

Country: South Africa   City: Headqauters

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google