Lakeside Mall
Genoeg is genoeg
My ma het gister op haar eie lake side mall toe gegaan om inkoppies te doen. Sy was so moedeloos toe die parkeer assistent haar weg gewys het van die parapleeg parkeering omdat sy nie 'n lake side mall se parapleeg logo op het nie. Sy en die ander mense wat weg gewys was het n groverment se geldige ...