Ekt n speel ding gekoop vir n kind se verjaarsdag maar het ni gegaan nie toe wil ek hom gaan omruil vir iets ander maar hulle wou hom ni omruil nie omdat boks oop gemaak is maar ek het hom so gekoop en boonop speel die ding se dingtjie nie eers reg nie.
0 comments