AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Russells - Sitkamerstel | #140008

Russells
Sitkamerstel

Ek het 'n sitkamerstel gekoop in Vanderbijlpark. Nadat ek gekla het oor die wit garing wat sigbaar is op die swart stel het hulle ges? hulle sal hom kom omruil. Hulle het wel 'n stel gebring maar met die verwydering van die stel in die huis het hulle die stel beskadig. Daar is weer belowe dat hulle die stel gaan kom omruil en dat ons weekliks van hulle sal hoor, dis nou al 'n maand en nog niks inligting is met ons gedeel nie. Ek sal regtig waardeer as die kwessie afgehandel kan word.

Date:

Company: Russells

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark, Gauteng

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google