Pep
LUGTYD KLIENTE BELANGRIKER AS PEP KLIENTE!!!
Dis die 1 Julie 2013 13:26:26 en die dorp is 'n malhuis. Pep by Pick en Pay (Voortrekkerstraat) het net 1 betaalpunt oop. Ek is voor in die ry met net 'n was lap van R6.99 in my hand 2 kliente agter my staan 'n man wat net lugtyd wil koop, sal die bestuurder nie vir hom se maar hy kan maar deur kom ...