AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Die Skietwinkel - Bad service | #272471

Die Skietwinkel
Bad service

Ons het n Windbuks gekoop by die skietwinkel. Op die dag van aankope was hy eerstens nie in n boks. Daar was geen instruksies by nie. Ons moes n scuba silinder koop om die geweer te vul. Hulle kon ons nie se waar en stuur ons Universiteit toe om n telefoon nommer op n kennisgewing bord te gaan kyk. Hulle sou vir my n konneksie vir die bottel bestel. Ek het later een in Pretoria gekoop. Toe ons uiteindelik alles bymekaar het, en kon skiet, ontdek ons die Teleskoop is stukkend. Weer sou hulle een bestel. Geen redpons van hulle af. Hulle bel jou nie, hulle last weet jou niks en ons het in Pretoria n nuwe een gekoop. Die geweer het 2 jaar waarborg. Swakste diens wat ek nog beleef het. Ek twyfel of hulle hierop sal reageer.

Date:

Company: Die Skietwinkel

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google