AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Furniture City - SWAK!!! | #168020

Furniture City
SWAK!!!

Ek sal in my lewe nooit iemand aanbeveel om by Furniture City meubels te koop nie!!! Sodra jou goedere kla betaal is, voel hulle 'n veer, want hulle het mos nou hul geldjies gekry! My banke is al meer as 'n jaar terug aangemeld dat die materiaal wegtrek en steeds gebruik hulle 'n verskoning van dis nie meer onder waarborg nie en dis "animal damage" Kom wys my asb hoe doen 'n hond so iets aan 'n bank...

Date:

Company: Furniture City

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google