AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Adt Security - Use adt vehicle for private taxis | #294822

Adt Security
Use adt vehicle for private taxis

In Randfontein area ry Adt reaksie offisiere taxi met adt voetuie, in die oggende en in die aande ry adt offisiere taxi met adt voertuie, adt betaal vir petrol en voertuig maar reaksie offisiere gebruik dit as taxis en hulle maak baie geld, ek kan nie onthou of ek al een dag in Rantfontein rond gery het wat ek ni n passesier in die adt voertuie gesien het nie dis of. Mans of vrouens in voeruig sonder adt uniforms tot so laat as 1uur in die oggend het ek al grsien hoe ry hulle met nie adt werkers in voertuie rond. Vir verdere inligting skakel my gerus by 0744773264 dankie
(Supplier name changed from Private Property Listings to Adt Security by Hellopeter.com)

Date:

Company: Adt Security

Country: South Africa   City: Randfontein

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google