AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Auto And General - Insurance more problems | #242951

Auto And General
Insurance more problems

In die vroeg oggend ure van Mei 5 2013 was ek betrokke in ongeluk met 2 ander voertuie.2weeke later staan my voertuig nog en Hulle (versekering) wag nog vir afspraak van die paneel klopper.3 weke na die ongeluk en my vriend wat saam in ongeluk was se kar is afgeskryf sy saak af gehandel en ek nog bakkie loos. Ek skakel die versekering maandae om uit te vind wat aangaan en hulle se iemand sal my kontak. Woensdag skakel ek hule weer selfde storie as jy nie met die persoon in kontak kom skakel niemand jou trug nie.7 Weke later kry ek my bakkie trug en 10 later vertrek ek op vakansie na Namibie toe. Opad soentoe Bars my radiator en die bakkie se enjin kry skade. Na weke se wag vir toetse om te hoor of hulle dit gaan reg maak hoor ek nee hulle gannie want is nie hulle probleem nie maar in tussen betaal ek maar my premuim. So wat nou??

Date:

Company: Auto And General

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google