AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Debtsensegroup - Debt review | #220450

Debtsensegroup
Debt review

Helo Peter
Op die 7de September 2012 het ons onder skuldberading gegaan, eerste betaling was die 31 Okt 2012.Op die 17de September 2013 het die balju ons voertuie kom haal wat onder skuldberading was, ons sit nou sonder vervoer, moet n motor huur om van punt a tot punt b te kom. Annelle van Tonder, skuldberader antwoord geen e-mails van my nie, ek is in die duister omtrent ons voertuie, ons het onder skuldberading gegaan juis om te voorkom dat ons voertuie weggeneem kan word, kon ook nie motors uit die hand verkoop nie en so ons skuld delg nie, die aflos is te groot. Ons het verskeie kere George toe gery om nuwe vorms te gaan teken en die bedrag van drie duisend vyfhonderd te betaal vir n prokureur om verdediging aan te teken in die hooggeregshof, standardbank het die saak hooggeregshof toe geneem, Annelle kon nooit n vergelyk met Standardbank kry nie rakende ons voertuie en sy het ook nooit n hofbevel binne 60 dae in Knysna hof gekry nie, die prokureur wat sy sou aangestel het en vir wie ons geld moes betaal, het nooit verdediging aangeteken nie, ek soek asb ons voertuie terug, was nie ons fout, persone het nie gedoen waarvoor hul betaal is nie, Annelle van Tonder se nr 044 873 3837, help ons asb!

Date:

Company: Debtsensegroup

Country: South Africa   City: George

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google