Daar was inks verkeerd met ons smart card nie maar ons het n boodskap bly kry sat ons, ons kaart mo? t upgrade tot my spyt van daar af het ons elke maand net probleme! Elke maand Mo? t ek bel wat my decoder wil nie scan nie so elke keep is dig my telefoon rekekenin wat opgejaag word om multi choice te bel sodat hulle die gemors kan uit sorter. Ek is nou rerig moeg daar voor soos ek gese het daar was niks verkeerd met my kaart voor die dit gewees nie, ek wil weet wat gaan multi choice nou doen ek is moeg om te betaal vir diens wat ek nie kry nie, nie eens te praat van my selfoon rekening nie
0 comments