AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - Explora - Employee Accounts | #215199

Multichoice
Explora - Employee Accounts

Eks seker manet ongelukkig, maar elke keur is daar nou net 'n problem as ek moet gehelp word. Ek het 'n "employee acc" & is 'n subscriber, ek het op Sondag 22/09/2013 vir my die nuwe explora gekoop, ek het die call centre gebel, waar ek nie 100% reg gehelp was nie. Ekt vandag emails gestuur & het ook 3 nrs gebel, waar niemand my kon help nie. Ek wou graag weet wat moet ek doen om die explora te activate aangesien ek 'n employee account het kan niemand my se nie. Ek het 'n HD pvr & 'n extra view, ek kon nie die tegnikus laat uitkom nie, omdat ek nog steeds wag op 'n antw op my vraag.. Moet ek eers aktiveer & dan die teginikus bel of anders om? Ek bel van my cell phone af & moet v minute aanhou net om gese te word hulle kan my nie help nie, NOU WAT DE HEL??? Ons bly nie naby 'n dorp waar die tegnikus enigetyd kan uitkom nie, ek moet ten minste 2-3 dae wag & dus skool vakansie, so nou laat ek die ding instaleer, maar kan nie tv kyk nie, so WAT MOET EK MAAK? Dit sal nogal help as daar meer staaf opgelei kan word ivm "employee accounts" van my DSTV N1 het die agend dit baie maklik gemaak as ek die explora koop & nou dit. Custemore nr. 74380150

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Call centre / Help

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google