Multichoice
Explora - Employee Accounts
Eks seker manet ongelukkig, maar elke keur is daar nou net 'n problem as ek moet gehelp word. Ek het 'n "employee acc" & is 'n subscriber, ek het op Sondag 22/09/2013 vir my die nuwe explora gekoop, ek het die call centre gebel, waar ek nie 100% reg gehelp was nie. Ekt vandag emails ...