AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - Bad Service / Explora / Extra View | #219502

Multichoice
Bad Service / Explora / Extra View

More ek diep teleurgesteld in jul diens as dit kom by "employee accounts" Boonop die produkte waaroor daar so 'n "big fuss" gemaak word is glad nie so "kwaai": nie. Eerstens ek sukkel nou al van verlede week af, in die st plek toe ek navrae doen oor die produk, het julle als so maklik laat klink & agv jul word, het ek die explora gekoop. TOT MY SPYT.Ons kon van Vrydag madig eers tv kyk, nadat die explora die Donderdag na talle gesuukel ge activate is. Vrydag 'n pr uur nadat ons genot gehad het van die remote, het dit skielik opgehou werk. Na R115 se airtm net v Vrydag se die agent ek moet dit inneem, die problem is ek bly 120 km vanaf Kaapstad om die remote in te neem. MNy ander probleem is, was dit nie vir Zama Hlope nie, sou ons nie tv kon kyk op die extra view nie, syt my gister (sondag) geskakel & my gehelp, maar nou speel dit net sekere kannale & ons kan ook nie op box office movies rent nie, ekt gister aand op my laptop gekyk via box office. Eks nie teleurgesteld nie, eks sommer regtag. Voor die Explora stront het ons problem gehad, maar nie die helfte wat ons nou deurmaak nie. My ma kan nie meer so baie beweeg nie & dus hoekom ons in die 1st plek extra view ingesit het.

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Call Centre

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google