Oneindig ongelukkig!!!
WAg al 6 jaar om jou live te hoor Dan speed jy net 5 liedjies...?? En nadat jy belowe om Nog n song te speel loop jy sonder om te groet.. dude???
Na al die Jare van wag en jou my hero maak, was Dit rerig hartseer dat jy nie die Tyd neem om jou fans te gemoed te kom nie!!!
Jy Bly nog steeds my hero, maar Dit was Nogal hartseer,
Luv jou nog steeds dude...
Xx
0 comments