AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Hollard Insurance - Poor Agents to market Hollard | #130827

Hollard Insurance
Poor Agents to market Hollard

Wees bedag, OOBA bully jou maklik in om versekering te neem sonder dat hulle jou inlig oor gevaar en strik punte
As julle uit vind en navraag doen, Speel hulle politiek antworode met jou, en komnoooit tot die ware punt nie, as jy se jy dink jy meot kanseleer is hulle net so haastig dat jy dit moet kanseleer as wat hulle jou in die by nes in gedomple het
Hulp vaardig se hulle wil hulle wees, maar hull e komnie tot die punt om jou te antwoord soo jou vraag nie,
Hulle maak kaap se draai en werled wye draaie om jou vraag en kom nooit nooit to die antwoord van jou vraag.
So weet maar versigtig as hulle jou versekering aan bied, hull is net in vir die geld. My Polis by hulle is nogal stewige brdrag want dit is 'n Verband Lenings beskermings Polis wat vir 20 jaar sal loop @R1000 per maand x 12 = 1200pjaar x 20 = R240, 000 vir die twintig jaar
HOLLARD julle nam word nie hoog gehou by OOBA nie, Ek het ander lewens polis by julle via Directx. en is gelukig met dit
Nou het ek die een van OOBA, en hulle het julle en my nie al die informasie verskaf nie. hull ehet inligting virr julle wwerhou waar ek werksaam is. en my gebully om die polis te neem sonder dat hulle eerlik was met Hollard.

Date:

Company: Hollard Insurance

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google