AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Ooba - Bully versekering sonder verwitiging van gevaa | #130821

Ooba
Bully versekering sonder verwitiging van gevaa

Wees bedag, OOba bully jou maklik in om versekering te neem sonder dat hulle jou inlig oor gevaar en strik punte
As julle uit vind en navraag doen, Speel hulle politiek antworode met jou, en komnoooit tot die ware punt nie, as jy se jy dink jy meot kanseleer is hulle net so haastig dat jy dit moet kanseleer as wat hulle jou in die by nes in gedomple het
Hulp vaardig se hulle wil hulle wees, maar hull e komnie tot die punt om jou te antwoord soo jou vraag nie,
Hulle maak kaap se draai en werled wye draaie om jou vraag en kom nooit nooit to die antwoord van jou vraag.
So weet maar versigtig as hulle jou versekering aan bied, hull is net in vir die geld. My Polis by hulle is nogal stewige brdrag want dit is 'n Verband Lenings beskermings Polis wat vir 20 jaar sal loop @R1000 per maand x 12 = 1200pjaar x 20 = R240, 000 vir die twee jaa

Date:

Company: Ooba

Country: South Africa   City: Capetown

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google