AfricaComplaints.com » Politics & Government » Complaint / review: South African Police Service - SAPD Bothaville beskerm aangeklaagdes | #331363

South African Police Service
SAPD Bothaville beskerm aangeklaagdes

Hoe veilig is ons land? Na verskeie voorvalle wat ek raporteer het by SAPD Bothaville word daar net eenvoudig nie opgetree nie. Aangeklaagde sit met 'n aanrandingsaak en 'n interdik teen hom wat hy steeds herhaaldelik minag. Ek het 3 minderjarige kinders wat se lewens in gevaar is. Moet ek ook oor die gereg gaan om my kinders te beskerm? Watse mag het polisie om so ver te gaan en 'n onskuldige person te dreig dat sy hom sal toesluit en aan die anderkant beskerm sy die aangeklaagde???
Is SAPD hier om ons land te beskerm of gee hulle opleiding vir oortreerders en aangeklaagdes???

Date:

Company: South African Police Service

Country: South Africa   City: Bothaville

Category: Politics & Government

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google