AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: San Cha Len - BELOFTES MAAK SKULD | #299529

San Cha Len
BELOFTES MAAK SKULD

Ons het by Shan Cha Len gaan vakansie hou daar is beloftes gemaak dat ons veilig gaan wees aangesien daar n Elektriese heining is wat gereeld gepatroleer sal word Ons is oujaar beroof sonder dat iemand geweet het die heining is geknip (Geen alarm op heining) Ons neem nie die eienaars kwalik maar hulle moes ons waarsku dat ons versigtig moet wees aangesien die heining nie alarms op het en ook omdat dit nie gepatroleer word nie!
Dan rook almal oral self in die onderdak swembad waar daar nie-rokers, kinders en oumense swem? Van die Beloofde vakansie aktiwiteite (speletjies) wasdaar GEEN sprake van. Die winkel wat belowe is ons alle daagse benodighede soos brood en melk sal dra was daar niks. Ons is geen hulp aangebied na die roof. GELUKKIG HET WARMBAD N OP EN WAKKER POLISIE MAG en ons fietse is binne 2 dae terug gevind ander goed nie.
POSITIEF Die plekkie is Skoon en Netjies MAAR VAKANSIE PLEKKIE-NEE, Nee, Nee!!!
Cory

Date:

Company: San Cha Len

Country: South Africa   City: BELA-BELA

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google