Die musiek wat deur die dag gespeel word is lekke ma oor en oor dieselfde. Ons werk in die "Motor Industry" waar Jakaranda die heeldag speel. Kerstyd het ons musiek gehoor wat ons regtig mis en lanklaas gehoor het, dit sit sommer 'n huppel in ons stap. Kan ons asseblief 'n groter verskeidenheid kry om na te luister in die dag. Groot assblief
0 comments