AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - Daar is te veel klagtes | #128950

KFC
Daar is te veel klagtes

Alles was verkeerd, geen diens met TAAL nie, geen Afrikaans, Engels swak, musiek so hard dat hul jou nie kan hoor nie en dan hak die musiek vas en hul hoor dit nie eers nie, na herhaalde praat, verstaan hul glad nie en sit maar af, want dit is net een groot lawaai!
Bestelling was onvolledig, nadat ek weer die betaalstrokie gegee het, gevra het maak seker dat alles daar is, natuurlik, by die huis gekom, was dit nie volledig nie, die Twister se menu was onvolledig, die hoender was te donker. Die bedrag wat ek betaal het was R126.00. KFC sal my nooit weer sien nie! Ek is 'n inwoner van Durbanville en is lief vir my KFC, dit was altyd my Treat, tot vanaand.

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Durbanville

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google