AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Big Boy Scooters - Baie probleme met Big Boy Scooter splinternuut | #301416

Big Boy Scooters
Baie probleme met Big Boy Scooter splinternuut

Alan het 'n nuwe Big Boy Scooter van die Mr Moosa by Gesina tak gekoop - let wel splinternuut so kom hy by die huis aan toe werk die flikker lig nie en ook nie die petrol "gauge" nie - Alan vat die scooter dadelik terug en dit word "herstel" en net daar begin die probleem van groot probleme - LET WEL 'N SPLINTERNUWE BIG BOY SCOOTER" die ding gaan staan gereeld en blaas 'n fuse - die scooter was reeds ingesleep met road side assistance - word "reggemaak" teruggegee die volgende dag ry Alan werk toe met die scooter dis net rook bolle waar jy kyk so iewers is daar 'n "short" so kom die macanic van Big Boy Scooters Gesina na ons blyplek om die scooter reg te maak sonder sukses die volgende dag weer dieselfde storie - die scooter het die hele Desember in hulle werkswinkel gestaan sonder dat daar aandag aan gegee was... EK SOEK MY GELD TERUG SOOS IN DADELIK dat ons vir Alan 'n ander betroubare vervoermiddel kan koop waarmee my met gemoedsrus werk toe kan ry... Big Boy Scooter suc en Mr Moosa verksreeu mens so hy gee geen mens 'n kans om jou saak te stel nie... Peter help asseblief dalk 'n saak vir Carte Blance of die koerante... ag nee... diens asseblief dis waarvoor 'n mens betaal

Date:

Company: Big Boy Scooters

Country: South Africa   City: Gesina

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google