AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Jacaranda 94.2 - Die Ouma Skulpie pyn in die Guava | #76911

Jacaranda 94.2
Die Ouma Skulpie pyn in die Guava

My goeie - vir hoe lank nog gaan julle die Ouma Skulpie kuiertjie MELK?

Ek luister nie na JAKARANDA om na 'n tandlose pap bek ou tannie wat aan kanker ly te luister - oor & oor & oor nie.

Ek verstaan dat dit wat julle gedoen het 'n great gesture was & dat dit 'n "feel good" faktor bevat & dat mense dit kan waardeer & dat dit wys dat julle 'n hart het wat op die regte plek sit maar goeie jirre - wat teveel is is net teveel.

Net soos julle 'n paar jaar gelede die My Heart Will Go On song van Celine Dion vir ewig VREK gemaak het vir almal.

Presies WAT wil julle kry uit die aanhoudende herhaling van die Ouma Skulpie radio sound byte?

Ons weet julle is 'n cheap skate radio stasie wat jul wortels ontken & jul horisonne nou wil verbreed na Johannesburg & swart plakkerskampe in die Gauteng provinsie maar om julle op SO 'n manier ook nog skuldig te maak aan "aansitterigheid" deur die sound byte vrot te speel is verregaande.

Ek is reeds NIE gelukkig met jul generiese sound deur net soos ander radio stasies te klink nie want as ek na Radio Bop wou luister sou ek soontoe ge-tune het om na die African sound te luister.

Julle doen NIKS meer om trots Afrikaans en WIT te wees nie

Date:

Company: Jacaranda 94.2

Country: South Africa   City: The Mothership Midrand

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google