AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Jacaranda 94.2 - What happened to Afrikaans? | #13090

Jacaranda 94.2
What happened to Afrikaans?

Wat het met Afrikaans gebeur by Jacaranda FM? Is 'n groot deel van jul luisteraars nie Afrikaans magtig nie? Dis een van die groot redes hoekom ek na jul luister omdat julle uitstaan bo ander stasies (soos 94.7) betreffende taal. Ek luister die laaste tyd al hoe meer RSG of OFM of dan 94.7 a.g.v die taal. Kan u asb op die volgende antwoord:

1. Martin Bester Drive: hoekom praat Martin 90% van die tyd Engels?
2. Hoekom word daar met Afrikaanse luisteraars Engels gepraat of begin altyd met "Goodmorning" ipv "Goodmorning/Goeiemore" of so?
3. Hoekom word so vinnig oorgeslaan na Engels? Kan daar nie eerder ook 'tyd' gemaak word vir Afrikaans in sekere opsigte nie?

Date:

Company: Jacaranda 94.2

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google