AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Lazarus Motor Company - 5 Star service at Lazarus Ford | #88532

Lazarus Motor Company
5 Star service at Lazarus Ford

Hi Gerhard

Graag wil ek en Sonia van die geleentheid gebruik maak om jou te bedank vir die ongelooflike goeie diens aan ons gelewer, nadat jy n bitter onaangename situasie in n sprokiesverhaal verander het. Jy is 'n man van jou woord en sal die se? n op jou besigheid rus.
Van die eerste dag wat ons verlede jaar die Ranger bestel het tot en met die dag dat ons die eerste voertuig ontvang het en, die drama en nou die nuwe voertuig gekry het, was die diens ongelooflik.

Gedurende die tye wat daar aan die eerste voertuig gewerk was, is daar ten alle tye vir ons 'n splinternuwe voertuig gegee om mee te ry.
Baie dankie daarvoor.

Tony baie aangenaam en het ons ook net elke keer uiters professioneel hanteer.

Ons opregte dank aan Donna wat in alle gevalle net absoluut 5 ster diens aan ons gelewer het en nog steeds lewer. Sy is 'n aanwins vir jou besigheid.

Hiermee dan ons opregte gebede vir jou as eienaar, mag die diens wat jy lewer veel vrug dra en die sluise van die Hemel oopgetrek word met se? ninge op jou besigheid.

Groete Ferdi en Sonia.

Date:

Company: Lazarus Motor Company

Country: South Africa   City: Centurion Pretoria

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google