AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Beeld - Maandelikse probleem | #131249

Beeld
Maandelikse probleem

Hierdie jaar het ons elke maand 'n probleem met die aflewering van die Beeld. Dit is die derde maand dat aflewering stop. Die probleem word reggestel en die volgende maand gebeur dieselfde. Ons het niks aan ons kant verander nie. Is dit moontlik dat die probleem reggestel kan word en verhoed word dat die probleem volgende maand weer opduik?

Date:

Company: Beeld

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google