AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Gun City - E aware | #91415

Gun City
E aware

Ek het n selfverdedigings handwapen gekoop deur gun city maar nog geen wapen, al het ek my lisensie al gekry. Sy rede was hy moes skuif van perseel en n nuwe kluis bou, maar dit neem nou al maande en ek hoor maar hy gaan nie aangaan met handel nie.?? Die ergste is van sy "suppliers" is glo nie eers betaal nie alhoewel my wapen tenvolle moes betaal word voor ek sy nommer kom kry. Intussen sit ek sonder enige vorm van vedediging as iemand my gesin aanval in die nag!!! Dit lyk maar net of hy geld vat en nie omgee oor wie benadeel word nie. Hoe nou gemaak as jy nie eers wettig n wapen kan koop nie... intussen le my wapen glo in bewaring in n kluis tot die... Besluit wat hy wil doen en ek le met n bat om indreukers weg te hou van my gesin.

Date:

Company: Gun City

Country: South Africa   City: Boksburg

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google