AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Uiterse swak diens! | #146238

Cell C
Uiterse swak diens!

Ek het Dinsdag 25Junie aansoek gedoen vir 'n CellC kontrak by 'n Cell C winkel. Donderdag 27 Junie bel 'n man my en deel my mee dat ek kwalifiseer vir 'n kontrak maar hy moet net eers 'n klomp sekuriteitsvrae vra. Ek s? toe maar ek het reeds aansoek gedoen. Hy vra toe my ID en s? ja alles is op die stelsel. Ek vra toe ek wil graag die nommer behou. Hy s? toe hy sal die nommer "port". Intussen bel die verkoopsman vanaf die winkel en deel my ook mee my aansoek is goedgekeur. Ek probeer toe by iemand by 084140 of 084145 om hulp vra, Maar genugtig die gewag om gehelp te word!! Ek kanselleer toe die aansoek by die hoofkantoor, Die man daar s? iemand sal my terug skakel in verband met die kansellasie. NIEMAND het teruggeskakel nie! Intussen gaan kry ek die foon by die winkel. Nou kan ek nie die nommer van Vodacom gebruik nie want die nommer is kwansuis by Vodacom geport!!! Ek word nou meegedeel as ek wel die nommer wil behou gaan dit my R250 kos. Die verkoopsman by die winkel kon nie die nommer gebruik nie want die sisteem wys dis geport. Hoofkantoor s? hulle sisteem wys die nommer is glad nie geport. Nou wat nou! Ek wil my nommer behou MAAR EK GAAN NIE DIE ADDISIONELE BEDRAG BETAAL NIE!?

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Head office

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google