AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Despatch Rugby Klub - Despatch Rugby Klub spele vloek hard en aanhoudend | #81875

Despatch Rugby Klub
Despatch Rugby Klub spele vloek hard en aanhoudend

Ons het ingeteken in Protea hotel toe Roodepoort Rugby Klub vertrek uit die hotel uit. Ek het die ontvangs gevra of daar 'n dronknes gehou word saans met die klubs wat daar bly en hulle het gese dit sal baie stil wees want 1 klub het so pas uitgeteken en vertrek.Net Despatch is oor. Kwart oor 12 die nag tot 3 uur die volgende oggend het die spelers terug gekeer hotel toe en dis "Jou ma se P&%s" en "Jou Ps" die gang af en 'n geklop en gekap aan deure vir spanmaats om oop te maak. Ek het ontvangs geskakel en hulle het die geraas kom uitsorteer. Die volgende oggend skree die 1 vir die ander 1 in die gang toe ek verby stap "Jissis ek is bly ons f&k@ff vnadag." Toe begin die gevloek weer aan die ontbyt tafel in die ontbytsaal. Voor ons dames en ons kinders. Walglik!! Toe ek dit nou onder Despatch se aandag bring word gese dis Roodepoort Klub gewees en dat ek my woorde moet terug trek. Die hotel ontvangs het gese dat elke keer wat hulle klagtes ontvang het en hulle gekla het oor die spelers is daar ELKE KEER gese dis nie Despach nie maar Roodepoort. Plaas erken hulle, hulle foute en vra verskoning maar nee, blameer iemand anders.

Date:

Company: Despatch Rugby Klub

Country: South Africa   City: Despatch

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google