AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Probleem op foon | #32013

Vodacom
Probleem op foon

Ek sit die laste 2 mande met n probleem met my foon elke keer as ek by n vodacom shop instap dan word daar gese dat hulle is van lyn af. Ek het al gekla oor die probleem en daar was vir my gese dat ek kan dit in vat en elke keer as ek dit doen kan hulle my nie help nie.

Nou vra ek my rek by vodacom is - R2500.00 n maand en dis die soort dien wat ek kry en ek nie bt nie stop hulle die diens maar ek sukkel al hoelank dat iemand my kan help

Ek oor weeg om hulle ombudsman toe te vat

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: East rand mall

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google