Despatch Rugby Klub
Despatch Rugby Klub spele vloek hard en aanhoudend
Ons het ingeteken in Protea hotel toe Roodepoort Rugby Klub vertrek uit die hotel uit. Ek het die ontvangs gevra of daar 'n dronknes gehou word saans met die klubs wat daar bly en hulle het gese dit sal baie stil wees want 1 klub het so pas uitgeteken en vertrek.Net Despatch is oor. Kwart oor 12 ...