Complaint / review / scam report
Keith Meyer Paving
Excellent paving done

Ek kan Keith Meyer (082 923 2409) sonder enige voorbehoud aanbeveel vir plaveiwerk. Hy het reeds drie keer vir ons plaveiwerk op verskeie plekke gedoen.

Hy hou streng by sy afsprake en het gawe werksmense. Hulle werk vinnig en deeglik.

Hy is 'n absolute perfeksionis in sy werk en sorg dat alle werk perfek gedoen word en die perseel 100% skoon agtergelaat word.

Dis 'n plesier om met hom te werk.

mev Uys
Author: Isabel Uys


Offender: Keith Meyer Paving

Country: South Africa   Region: All Country   City: Stellenbosch

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.