AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: No Limit Racing - Unprofessional and bad service | #118111

No Limit Racing
Unprofessional and bad service

Die eerste keer wat ek hom gery het, het die speedo gebreek na 35Km. Die tweede dag het ek die olievlak nagegaan en opgemerk dat die olie pik swart was, dus was daar geen nuwe olie in die motorfietsgewees nie..

Die moterfiets het ongeveer 400Km gedoen. Die motorfiets staan stukkend en ek ontvang geen hulp of kostes vanaf no limit racing. Ek soek my geld terug. No Limit Racing is 'n klomp skelms! Op my scrambler het ek gekla oor :
1. Snaakse geluid in enjin (geklink soos "bearing knock")
2.Clutch wat gly in 4de en 5de rat
3.Agterlig wat nie werk nie.
4.Rigting aanwysers werk net af en toe
5.Elektriese starter werk net as aan die positiewe draad by battery getrek word.
6. "Speedo" wat nie werk nie.
7. Agterwiel het een speek vermis.
Ek het gekla maar niks word gedoen nie. Ek was verwys na die manager (Martin), maar hy onduik jou en skakel nooit terug nie. Geen response.

Date:

Company: No Limit Racing

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google