AfricaComplaints.com » Garangkuwa - Reviews, Complaints, News

City: Garangkuwa
Found 1 review / complaint

Excalibur
Repair to my Excalibu

Aan Juan en sy span, baie dankie vir die flinke en profesionele diens verlede Donderdag. Ek was vriendelik verras deur julle positiewe gesindheid en die ekstra myl wat jy vir my gestap het. My sidesteps se brackets het begin kraak en die end caps is deur die klippe gelooi, maar hulle het dit vir my ...