Lance Van Vuuren Prokureur
Government Pension
My eks man het vir die SAPS gewerk, maar is in 2009 afbetaal. Ek moet 50% van sy pensioen ontvang. en hy is verantwoordelik vir onderhoud en medies. Ek het in 2010 'n prokureur gaan sien, nadat ek die deur gewys is by die hof. Nou 3 jaar later het ek nog steeds niks ontvang nie, en ek is bevrees hy ...