AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Lategan And Van Biljoens Appliance Spares - Opgewekte vriendelike jong man | #35823

Lategan And Van Biljoens Appliance Spares
Opgewekte vriendelike jong man

Ek het by die winkel ingeloop, in die ry gestaan om gehelp te word en toe by die jong man, Andr? Muller, uitgekom. Ek het hom gevra oor onderdele en allerhande ander dinge oor die wasmasjien en skottelgoedmasjien. Hy is nog jonk, maar kon dadelik sien dat hy weet waarvan hy praat en het ook nie geskroom om ander vir hulp te vra net om my die regte inligting te veskaf. Bo en behalwe dit was hy so vriendelik en het die kuiertjie baie aangenaam gemaak dat ek nie eintlik wou loop nie. Hy is regtig 'n aanwins vir julle en hoop dat hy darem die nodige aanprysing kry en die ander by hom kan kers opsteek. Hoop as ek weer soontoe gaan ek weer deur ANdr? gehelp sal word. Regtig baie aangename knapie.

Date:

Company: Lategan And Van Biljoens Appliance Spares

Country: South Africa   City: Pretoria, Gezina, Fredir

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google